RIP Winé

This morning at 06:00 Winé passed away.  Her family were with her.

Please pray for her parents, brother, family and friends for strength and peace.

Let the children come to me, do not hinder them; for to such belongs the kingdom of God.  –  Matthew 19:14

Advertisements

12 Responses

  1. Ai Zani. 😦 Dink aan hulle.

  2. My condolences to the family 😦

  3. Sterkte vir almal, mag die Here julle dra.

  4. Ai toggie. My hart gaan uit na hulle. Mag hulle krag kry uit die wete dat sy gelukkig en sonder pyn in die Hemel is.

  5. Ons bid vir julle en dink heeltyd aan julle

  6. Sterkte, ons dink aan julle en julle is ons gebede. Al het ons haar nooit ontmoet nie, het sy tog ons lewens aangeraak. Regte Engeltjie uit die Hemel. 😦

  7. Ons Here sal Sy kinders dra waar hulle nie self kan loop nie. Ag, ek huil sommer saam oor die hartseer van hierdie lewe.

    Maar ééndag…

  8. RIP Winè. Ons dink aan die familie en vriende.

  9. So jammer om die nuus te hoor – hoop dat hulle troos en rustigheid sal kry.

  10. Rus sag Winè!

  11. Ons sal jou NOOIT vergeet. Jy was nog altyd ons “ander” kind. xx

  12. I am in tears ..Sincere condolences to the family. I neither understand nor comprehend these things. It just makes no sense at all.

    R.I.P. Wine.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: