Winé

Winé had a MRI today.  Despite chemo and radiation the tumour continued to grow.  The doctors have decided to stop all treatment.

Personally I will pray for a healing miracle until Winé’s last breath. 

There are so many things that I want to say but right now I can’t.  Please continue to pray for this family.

Advertisements

11 Responses

  1. Oh wow, that must just be so incredibly hard and difficult having to hear that. Please know that I will keep them in my prayers and thoughts!!!!!

  2. Gosh I’m sorry to hear. Will say a prayer for Winé

  3. Ons is jammer om te hoor, maar ons glo en bid dat sy gesond sal word. Wonderwerke gebeur nog. Julle is in ons gebede.

  4. Oh Suzanne 😦 How very tragic.
    I’ll keep them in my thoughts and prayers and still hoping for a miracle.

  5. Winetjie – Jy’s ons ander kind – jy’s soos deel van ons. Jy was nog altyd daar – jy was nog altyd Lindi se ander sussie. Maar nooit het ons gedink dus hoe dinge sou verander, maar wie is ons om te besluit? Jou geloof as kind was nog altyd vir ons ongelooflik. Ons bid vir jou genesing, sodat jy nog wonderlike tye saam met ons deur kan maak. Ons is so ongelooflik lief vir jou!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    Soentjies, drukkies

    XXXXXXXXXXXXXXXX
    Charl, Maretha en Lindi

  6. I will support your prayers for a miracle – IN JESUS NAME!

  7. Winetjie, jy is ‘n ligstraal in ons lewens. Ons het jou baie lief en ons bid elke dag vir jou! Liewe Jesus hou sy hand van bewaring oor jou.

  8. Ons gebede is van dag een af met die familie. Ons bid dat ons Hemelse vader Winetjie styf sal vas hou en ons bid vir volkome geneesing.
    Baie liefde
    Rene, Gary en kinders
    xxx

  9. Vir die mense wat Winetjie nie ken nie, sy is niks minder as n Engel. My Poppie. Sy ken geen kwade gevoelens, sy gee liefde met n oop hart, maak nie saak wat jou kleur, hoe jy lyk – sy sien dit nie raak . Sy kry gou jammer vir die wat nie het nie en sy is n diere-kind. Sy het al gesorg vanaf groente tot varke – of jy nou n hartklop het of nie, sy gee om! Sy bewonder alles wat mooi is, vanaf n skulpie op die strand tot n mooi blom. Niks is vir haar vanselfsprekend nie. Sy bewonder alles. Nie net het sy n hart van goud maar talent het sy baie! HOE dan nou anders – moet net nie vergeet sy is n engel nie! Sy maak die mooiste kaartjies wat net iemand kan maak wat iets kosbaars kan raaksien. Elke kaartjie wys ietsie van Winetjie se persoonlikheid. Dis wat ek noem , n “stil” kaartjie. Woorde is onnodig. Dis presies hoe ek voel oor Winetjie met haar dunne beentjies en lekker laggie en pragtige ogies – woorde is onnodig want as ek na haar kyk , kyk n engel terug na my.

    Dis my poppie

  10. Winè. sterk wees ou meisie. Ons weet dat jy sommer gou gesond sal raak. Jy is elke dag in ons gebede en ons vertrou dat die Here jou sal genees. Sterkte aan jou familie ook.
    Dit is soos die ander Tannie gesê het, jy is ‘n engel. Jy ken ons nie, maar jy het so baie van ons se lewens al aangeraak. Ek hoop dat jy nog baie mense se lewens sal aanraak.
    GOU gesond word!!! XXXX

  11. Wine, jy en Willie is vir my soos my eie kinders. Ek’s soo lief vir julle. Dit breek my hart om te sien waardeur julle nou gaan. Ons bid elke dag vir julle en ons glo dat die Here ons gebede hoor…

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: