We have a time

The CT scan is scheduled for 16:00 this afternoon.

Keep those prayers coming.

Advertisements

9 Responses

  1. Praying! Praying! Praying!!!

  2. Sjoe Suzanne, ek bid vir jou en jou familie…

  3. Ek sit en dink nou wat om vir jou te se om jou te bemoedig…maar die woorde bly weg.
    My hart klop sommer in my keel, voel soos voor ‘n eksamen: jy het klaar geleer en kan nou niks meer doen as om net rustig te word en jou beste te lewer.
    Maar ongelukkig hang vandag se uitslag niks van jou as ouer af nie. Jy kon niks doen om beter te vaar nie. ALLES is uit jou hande MAAR in ons Hemelse Vader se GROOT genesende bekwame hande.
    Mag ons gebede en God se wil vandag 4h saam snoer, mag Wouter geen “gogga’s/krokkenosters” in sy lyfie he nie – veral nie in sy hart nie.
    Ons bly op ons kniee en julle is vandag ons hele hart vol.
    Sterkte
    Bly glo, hoop en vertrou
    kb

  4. hi julle, het nou die wonderlike nuus gekry dat wouter skoon is. Is baie baie bly vir julle part!!!!

  5. Ek het net gou kom inloer of hier nie al ‘n update is nie. Ek bid verskriklik hard vir julle!!!!

  6. Ek dink so verskriklik baie aan julle en het gehoop ek sal goeie nuus hier kry. Hoop net die geen nuus op hierdie stadium word nog goeie nuus. Ons hoop en vertrou!!!

  7. Fantastic news!!!
    But I wont run away with the story.
    Suzanne needs to tell it herself.

    A war is one one battle at a time.

  8. Sorry: the first “one” must be “won”.
    The second “one” is one.
    There must only we one won and one one.

    See, now I’m confused as well.

  9. I heard it went very well!! I’m absolutely thrilled for all of you!
    When I read the news I actually got tears in my eyes 🙂

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: